Internet Evangelisasie – Verslag met een Voorbeeld

Lesers weet van Koninkryksfokus se Internet Evangelisasieprojekte op Sosiale Media.

Hiermee een voorbeeld van ‘n Advertensie wat ons geplaas het op ons Facebook Blad: Conversation with Muslims. 

Kyk ook na die Response op die Advertensie en raak saam met ons opgewonde oor die moontlikhede om die Goeie Nuus so te deel.
Kyk gerus self na die video. Die touloper, terwyl hy sy spannende aanbieding doen, deel algaande sy getuienis (met Arabiese onderskrifte), dat mens net kan slaag as jy jou oog op die vaste anker, op Jesus Christus hou, en hoe dit sy lewe raak.

Kyk dit gerus en oordeel self… hoe dit bv. ‘n Moslem-kyker kan raak…

Response op hierdie Advertensie:

L.W.: Hierdie Advertensie op Facebook het slegs $9 gekos, en het talle nuwe “followers” na ons blad getrek (mense wat met volgende materiaal wat op die blad geplaas word, dit noodwendig gaan sien). PDH. Ons het na die eerste paar maande tans reeds 863 Followers op die Blad. Ons wil graag teen einde Mei 1000 bereik. En teen die jaareinde 2000.
* People Reached: 20,811
* Post Engagements: 3338
* Video views: 2,302
* Reactions: 1,300
Gebed is hier Uiters Noodsaaklik. Gaan jy ons help.

Registreer gerus hier op ons Gebedsgroep as jy wil. 

Om ons hele Nuusbrief-verslag hieroor  te lees…

Buy and Read… My Thailand calling: Rynier Kruger

Meer Opgedateerde Inligting-Partner with our Internet Ministry.

Posted by Kingdom Focus News & Tools on Wednesday, January 31, 2018