Image

BOEK: Die Oorlog van die woedende draak teen die vrou.

Die Oorlog van die Woedende Draak teen die Vrou.

Vanuit die profetiese Boodskap van die Skrif en intensiewe navorsing in die kerk wil die boek die Kerk se stryd teen die bose aanspreek en gelowiges nuut oproep – néé uitdaag – en motiveer en help… Om in die 21e eeu te volhard – Om die evangelie meer effektief uit te dra.

Ons is aan die wenkant! Hy het klaar oorwin, maar die oorlog gaan steeds voort.  Hierdie boek wil jou daarin help!

Aanvullende CD by die Boek ingesluit:  Om lesers verder te bemagtig word ‘n CD ingesluit met talle hulpmiddels vir Gemeente-Mobilisering; Power Points om te gebruik; baie ekstra inligting oor Wêreldsending; Artikels om verder te lees oor Gebed, Kinderbediening, Ondersteuning van sendelinge ens. ens. ens.

  • ISBN 192029081-8 (230 Bladsye, A5 Grootte, Sagte Band)
  • Prys: R 100 (Posgeld ingesluit)
  • eBoek weergawe: Sien meer inligting hieronder

Lees ook:  Kommentaar_op_die_boek-Die_Oorlog

Vir ‘n GRATIS demo-weergawe van die boek: “Die oorlog van die woedende draak teen die vrou” LAAI DIT HIER AF.

BESTEL DIE BOEK BY DIE SRYWER:  Ds Chris Visser (VisChris)

Vir die eBoek weergawe:

L.W. Prys: Slegs ‘n Donasie vir die gebruik van die boek. Donasies vir hierdie boeke word gebruik om ons bedieningsuitgawes te dek asook vir uitreikprojekte en die ondersteuning van sendelinge.

Maak asb. Donasie-inbetalings in enige van die volgende bankrekeninge:

  • In die ABSA bankrekening: Vissers_vir_Christus,
    • ABSA Centurion (Takkode 630-445)
    • Tjekrekening no 230-156-042
  • In die ENB tjekrekening: ForHisKingdom,
    • ENB Centurion (Takkode 250655)
    • Tjekrekening no 626-7682-3307
  • Stuur bewys van betaling na vischris@telkomsa.net)
  • Kontak die skrywer by +27-12-6542938; +27-82-9269364

Comments are closed.