BOEK:- Tibet: Doolhof tussen twee mure

Tibet-167x241

TIBET: Maze between two walls.

Na ons besoek aan Tibet in 2011 was dit my begeerte om ons reisverhaal daaroor te skryf, maar om dan ook die tragiese duisternis van die Tibetaanse Boeddhisme en die houvas van die Chinese regering oor die land daarby in te vleg. Die twee mure wat hier ter sprake is handel juis oor bogenoemde twee aspekte …

Lees meer oor die boek deur op die Titelblad te klik of hier

Comments are closed.