Boek: So het God my geroep; en was Hy nie getrou nie.

Roeping BuitebladSo … het God my geroep. En was Hy nie getrou nie!   

Getuienisse van 10 SENDELINGE …  Hoe God hulle geroep het en van God se trou. Hy het hulle deurgedra!  Enduit! Opgedra aan: Alle Sendelinge wat ja gesê het op God se roeping en Hom gehoorsaam al kos dit wat.

Tydens my bediening as sendingmobiliseerder van gemeentes het ek al met baie sendelinge te doen gekry. Elkeen met sy eie verhaal van hoe God geroep het – self sowel as die huweliksmaat en soms ook die kinders – elkeen wat oortuig moes word.

Die merkwaardigste deel van al hierdie roepingsverhale is hoedat almal getuig van God se trou na sy roeping.

Hy wat hulle geroep het, was deurgaans getrou; Enduit!

Ons het dit goed gedink om ’n paar van hierdie verhale in een bundel saam uit te gee. Met watter doel? … (Om meer hieroor te lees, klik op die skakels  hieronder)

  • Chris Visser (VisChris): Redakteur en uitgewer
  • 082-9269364; vischris@telkomsa.net

Meer oor die boek en hoe om dit aan te skaf:

Comments are closed.