Ufollo.net

Ufollo.net

…is ‘n Selfoon-APP wat ten doel het om die evangelie maklik en eenvoudig te deel aan hulle wat nie normaalweg maklik en veilige toegang daartoe het nie.

Visit and Share…

 

Visit and “Like” Ufollo on Facebook


Caring Friends vir Ufollo.net

Ek dien as ‘n ‘Caring Friend’ vir die nuwe inisiatief van Ufollo.net
Besoek gerus die webwerf en kyk na die videos.

  • Ek soek Gebedsondersteuners vir my persoonlike deelname daaraan.
  • Doen gerus navraag deur  .  .  . ‘n epos te stuur na vischris@telkomsa.net as jy meer inligting benodig.

Comments are closed.