Wil jy graag kinders effektief bedien? Hier is die antwoord!

Wil jy graag kinders effektief bedien, maar weet nie hoe nie?

Wil jy graag opgelei word, maar sien nie kans vir voltydse studie nie?

Petra Instituut vir Kinderbediening het die antwoord: 

• Afstandsonderrig wat jou 3 ure per week besig hou
• Prakties en kreatief

• Leer hoe om die wêreld van kinders te betree en hoe om hulle te bedien.
• Internet toegang ‘n vereiste
• Sluit ‘n weeklange werkswinkel in
• VERDIEN 30 VBO PUNTE

Kontak:
Carine Steyn – csteyn@petra.co.za
www.petra.co.za

Tel: (013) 751-1166/7 | Faks (013) 750-0906

Petra groter logo-jpeg

Comments are closed.