Pessimus, optimus of realis?

Die pessimis kla oor die wind. Die optimis glo dit gaan verander, die realis verstel sy seil. William Athur Ward

One response to “Pessimus, optimus of realis?

  1. Adriaan Loots

    `n pessimus kyk na die land van melk en heuning en sien net kalorieë en cholesterol raak , die optimus sien al die voordele van `n gesonde leefwyse raak.