In plaas van ‘halaal’, wat van ‘Christian Friendly Products’

Dink weer voor jy kos met die Halaal-merk koop!

Kyk jy ooit na die Hallaal-teken as jy kos koop. Punt is, jy gaan sukkel om nie die ‘merk’ op jou kos te kry nie. (gister weer marshmallows en sardiens! Dit is blykbaar om te bewys dis op ‘n ‘kosher’ manier doodgemaak).

Ek bang glad nie die merk nie want ek is ‘n gelowige, maar… dit kos my (en jou) elke keer ‘n paar sent ekstra en die fonds word gebruik om net daai godsdiensgroep se belange te bevorder.

Maar is dit so onskadelik en wat hou dit vir jou en my as gelowige verbruiker in? Lees hier, uit die pen van ‘n persoon wat self tevore aan daardie godsdienstige groep behoort het:  http://gatewaynews.co.za/halaal-trade-have-we-let-it-go-too-far/

 

‘n Alternatief: In plaas van ‘halaal’, wat van “Christian Friendly Products”. Ondersteun gerus die projekte wat alternatiewe probeer aanbied. https://www.facebook.com/pages/Christian-Friendly-Products/571742496216861

  • Lees ook 

http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?9632-Halaal

Enige Voorstelle?

Comments are closed.