Jesus die Oorwinnaar-Koning stuur ons uit

Sendingpreek vir Palmsondag en Paasfees.

Ek het die aangehegde preek voorberei vir Ons Koninkryksnaweek Sondag 13 April (Palmsondag) in George.

As jy belangstel om saam met my na die oorweldigende getuienis van Jesus se Oorwinning te kyk, en dat Hy ons daarvandaan uitstuur om Sy Koninkryk en Heerlikheid verder uit te brei, is jy welkom om dit hier af te laai.

 

Comments are closed.