Kom kuier gerus op my Facebook Blad: KONINKRYKSNUUS

Om ons Koninkryksnetwerk uit te brei…

Facebook imagesBesoek gerus my gereelde plasings van nuusgebeure en hulpmiddels op die Facebook-Blad KONINKRYKSNUUS – KINGDOM NEWS (dis iets anders as my gewone Facebook-profiel waar ek en my FB-vriende gedagtes uitruil. (As jy daar uitkom, klik “hou van” of “like” die blad gerus).

Jy is natuurlik welkom om my op my gewone Facebook-profiel ook uit te nooi om jou vriend te word (saam met ‘n klomp oor die 800 ander vriende). Daar gesels ons oor meer algemene lewensdinge.

Koninkryksgroete

Chris Visser (VisChris)

Comments are closed.