Koninkryksfokus: Hoe kan ons jou help in 2015?

Koninkryksfokus: Ons wil graag help!

Ons is tans besig om ONS PROGRAM VIR 2015 te beplan

ONS IS TANS BESIG OM ONS PROGRAM VIR 2015 TE BEPLAN

Ons kan jou help met…

  • Preekgeleenthede in gemeentes  om nuwe Visie en Motivering vir die kerk se getuienistaak te stimuleer.
  • Ons spesialiseer by Sendingnaweke met die opneem van Geloofsbelofte-verbintenisse vir ‘n gemeente se Sendingprogram.
  • Ons  Koninkryksfokus-seminare  help gemeentes met ‘n holistiese proses om hulle getuienisbediening effektief te mobiliseer.
  • Ons verteenwoordig ook PETRA Instituut vir kinderbediening en kan kom deel oor die werk wat hulle doen asook ‘n groter bewusmaking vir die rol van kinders in ‘n gemeente se Sendingprogram.

Klik hier vir meer oor ons  Ons Gawe-en diensprofiel materiaal.

2013 Vissers logoKontak my gerus as ons julle gemeente kan help of as jy enige verdere inligting oor ons dienste verlang

Koninkryksgroete,
Chris Visser (VisChris)
Vissers vir Christus
Epos: vischris@telkomsa.net
Tel: 012-6542938 of 082-9269364

Comments are closed.