Koninkryksfokus se Gawe en Diensprofiel-kursus

Ons het onlangs vanaf Koninkryksfokus inligting oor ons Kursus vir ons Gawe en Diensprofiel aan jou bekendgestel. Jy kan dit steeds lees by die volgende skakel.  https://madmimi.com/s/de5955

Daar was heelwat belangstelling daarvoor asook navraag oor die spesifieke inhoud daarvan.

Ek het dus ‘n kort opsommende stuk opgestel wat die Inhoudsopgawe van die materiaal weergee om jou dus ’n redelike idee van die groter prentjie te gee. (Ongelukkig kan ek nou nie die hele handleiding vir jou voorsien nie).

Jy kan die INHOUDSOPGAWE van GAWE EN DIENSPROFIEL hier van Dropbox aflaai.

Laat gerus hoor as julle nog vrae het; dan praat ons verder.

KRUISPAD het ook onlangs ‘n inspirerende artikeltjie oor GAWES uitgestuur. Jy kan dit gerus ook lees. Lees aanlyn hier.

Koninkryksgroete,

Chris Visser

012-6542938

Comments are closed.