Koninkryksfokus se Gawe- en Diensprofielkursus

image002Ons het reeds Koninkryksfokus se Gawe en Diensprofielkursus aan jou bekendgestel. Hiermee verdere inligting oor die materiaal asook praktiese inligting oor die benutting daarvan in ’n gemeente.

Laai dit gerus af by…

  1. Welkom by Koninkryksfokus se Gawe- en Diensprofielkursus
  2. Bekendstelling en verduideliking van Koninkryksfokus se Gawe- en Diensprofielkursus

Let Wel: Indien julle besluit om dit in die gemeente te gebruik, kontak ons asseblief so spoedig moontlik oor datums en getalle.

Kontak Chris Visser (VisChris) by

vischris@telkomsa.net of 082-9269364

Comments are closed.