Vissers vir Christus: ‘n Opsomming van ons bediening

In plaas van ‘n lang nuusbrief oor ons bediening en hoe ons dit tans sien, het ek ‘n Power Point daarvan gemaak. As jy belangstel is jy welkom om dit hier af te laai (Vissers vir Christus – Inligting oor ons bediening 2015) en te bekyk.

Daar is ook lewende SKAKELS daarin waarop jy kan kliek as jy na die spesifieke onderwerp of saak daar wil gaan loer.

Vrede, VisChris

vischris@telkomsa.net

Comments are closed.