Rugoperasie: Lewenslesse en Humorervarings No 1

Vandag is dag 38 van die voorgeskrewe 92 dae se nasorg na my 5-werwel fusie op die rug. Het sommer gedink om ‘n paar gedagtes oor die volgende paar weke te deel;  My vorige FB plasing op 10 Junie hieronder.

Comments are closed.