Leer meer oor Islam / Learn more about Islam

Die laaste ruk, met die geweldige invloei van vlugteling uit die Midde-Ooste en Noord-Afrika (meeste tradisioneel Muslims) na die sogenaamde “Christelike” Europa, is die saak van Islam en die toekoms van die Christendom oor die algemeen, nogal baie in die nuus.

Ek het dit goed gedink om ‘n reeks artikels hieroor hier te plaas. Lees dit gerus en kom ons besin saam oor ons eie plek en God se doel met ons as gelowiges in die groter wêreld waarin ons tans leef.

Koninkryksgroete,

VisChris

vischris@telkomsa.net; 082-9269364

Comments are closed.