Nuus van Ufollo

UfolloIn hierdie tyd van onrus, terrorisme en geweld gee God aan ons ongekende geleenthede!

Ons nooi jou, gaan kuier gerus op www.ufollo.net/support, waar jy meer inligting sal kry oor hierdie groot oop deur!

Jy sal daar ook kan sien hoe jy deel kan word van hierdie internetbediening.

Een van ons navraers skryf gister uit ‘n baie donker land: i need god im suffering more i want to get peace in my life.

As jy deel wil word, gaan kyk gerus hoe op www.ufollo.net/support

Baie seën en liefde

Christine Louw

namens die Ufollo.net Span

Comments are closed.