2016 – WAT ANDERS AS GEBED OM MEE TE BEGIN

BEGIN DIE NUWE JAAR MET GEBED

Ons het almal Nuwejaarsvoornemens en -planne om dit te laat gebeur. Hopelik sluit al daardie planne in om meer van die OES in te samel. Die Oes van meer mense wat die Evangelie hoor en daarop gaan reageer.

Dalk is die enigste beste plek om hierdie planne vir die nuwe jaar te begin … GEBED.

Jesus se eie woorde bevestig dit. “Die oes is groot en die arbeiders min; Bid dan die Here van die oes om arbeiders uit te stuur” (‘n teks wat twee maal woordeliks in die evangelies herhaal word – Mat 9:37; Luk 10:2)

Die volgende plasings op die Face Book blad: Koninkryksnuus gee ‘n paar gedagtes daarooor; As hulpmiddels is daar ook ‘n paar boeke met meer inligting beskikbaar en jy is welkom om dit GRATIS af te laai.

WANNEER JY DIE PLASINGS OOPMAAK DEUR DAAROP TE KLIK, “LIKE” GERUS DIE BLAD DAAR.

Comments are closed.