Teologiese en ander geestelike boeke beskikbaar

Ek het verskeie min-gebruikte Teologiese, Sending en ander Geestelike boeke beskikbaar waarvan ek ontslae moet raak aangesien ek afskaal.
PRYS: Donasie sal voldoende wees.
Kontak my in Bronberrik, Centurion by 012-6542938
Ds. Chris Visser

Comments are closed.