God at work today – Photo of Bibles in Madagaskar

Read the full story here.

Bybels-Madagaskar

3 responses to “God at work today – Photo of Bibles in Madagaskar

  1. Peet skryf: Hallo Nic. Jy was die eerste om te reageer oor die artikel oor die Madagaskar Bybels. Ek skenk jou een honderd – dis wat Dieuwke se R5000 voor betaal. Vertel vir jou werkers hoe haar bydrae tot groot dinge gelei het – die druk van 10 000 Bybels. Ons noem die honderd dan Dieuwke en Anel se Bybels. Sterkte met jou werk – ek ken daardie gebied – hard en wild! Kontak my ivm afhaal van Bybels

  2. Nic Strydom

    Ek is al 16 jaar ń sendeling in Madagaskar en werk tans in die Suid-Weste. ( Tulear omgewing met die Mikea as teikengroep ) Is daar ń manier hoe ek van die Bybels kan bekom. Ons bediening het ń enorme behoefte aan Malagasy Bybels.