Internet Evangelisasie

Wees deel van ons Internet Evangelisasie projek: UFOLLO.NET

  • Saam met SAAWE se werk is ons betrokke by Ufollo.net as ‘n Caring Friend. Ons probeer oor die internet berading doen met persone wat reageer op UFOLLO.NET se advertensies of na hulle besoek aan die webwerf. (Besoek en “like” gerus ook Ufollo se blad op FaceBook.)

‘n Voorbeeld van die tipe navrae wat ons onlangs ontvang het is… “I want to talk to someone who cares”;  “i have bipolar disorder an conditions are getting worse i have nobody to talk to who can understand my pain plzzzz plzzzzz help me” or “I want to die, but how ????” Bid asseblief vir wysheid hoe om daarop met die liefde van Christus te reageer.

[The purpose of the group is to testify about our faith and to build it’s members up in our faith as individual believers and as Christian churches and faith communities.
You are welcome to add posts of likewise content. Please feel free to share tools for Motivation and that can Mobilise the church in Evangelisation and Missions. If you like what this Group is doing, welcome to add friends with the same interest]

  • Word deel van die BLAD <IN CONVERSATION ABOUT ISLAMDie gebeure rondom die Moslemwêreld, ISIS en die vlugtelinge-krisis is tans baie aktueel. (L.W. Jy word deel hiervan deur die Blad te “like”)

Die doel van die blad: Wees ingelig en toegerus om met jou Islam kollega of -buurman te gesels. Op die Blad is baie inligting oor die onderwerp en riglyne hoe om intelligent daarmee om te gaan.

Om te demonstreer hoe aktueel die inligting tans is: ‘n Plasing op die blad… <female-arab-journalist-asks-what-if-christians-were-suicide-bombers> … het reeds meer as 7600 mense bereik (volgens FB se statistiese metings).

 

Comments are closed.