KONINKRYKSFOKUS – HOE ONS KAN HELP

KONINKRYKSFOKUS – HOE ONS KAN HELP

Ons help kerkleiers om hulle gemeentes of groepe met nuwe getuienis-woema te motiveer en deel werkbare praktiese strategieë. Ons doen dit gewoonlik op enige van die volgende maniere:

1) Leierskapkonsultasie en opleiding met evaluering van bestaande programme en deel van praktiese strategieë wat getoets is en wat werk (As jy belangstel, kyk gerus na ‘n voorbeeld van die program soos ons dit gewoonlik aanbied)

2) Twee afsonderlike Opleidingswerkwinkels (gewoonlik  oor ’n naweek)
– Die ontwikkeling van ’n Handelinge 1:8 Missionale Gemeente
– Ontdek jou gawe en diensprofiel

3) Motiveringsprediking vir Sendingbetrokkenheid

Besoek gerus ons WEBWERF vir meer oor Koninkryksfokus se medewerkers en wat ons bediening bied of kontak een van die ander lede van ons Raad vir meer inligting

Comments are closed.