Gratis e-Boek vir jou om af te laai.

Diamant Voorblad-Groep7Ontvang gerus as geskenk aan jou my nuutste boek “God se Diamant skitter voort – Die hoofboodskap van die Bybel vir vandag” om as e-Boek af te laai en te geniet.

Om dit veilig af te laai, klik gerus op God se Diamant skitter voort.

Hardekopie weergawes is ook steeds beskikbaar @ (Prys: R100, posgeld van R40 reeds ingesluit).

Bestel by vischris@telkomsa.net

Comments are closed.