Gratis boek oor Tibet.

VoorbladOp Sondag 29 Mei is daar ‘n wêreldwye dag van gebed vir die Tibetaanse Boeddhisme. Skakel gerus daarby in.
My boek oor “Tibet: Maze between two walls” kan nou op Amazon GRATIS afgelaai word. Gaan na
http://www.amazon.ca/Tibet-Maze-Between-Two-Wa…/…/B00HGMX214
Let Wel: Elke bladsy wat in die boek gelees word, word boonop bygetel by Amazon se KDP-All Star reading pages om as bonus uitbetaal te word.
Komaan, laai die boek af en lees vinnig daardeur.  
Jy gaan die reisverhaal geniet en sommer baie leer.

Comments are closed.