Praising God in Arabic

Prys God te midde van vervolging en teenstand!

Ps 96:1,7,8 Sing ‘n nuwe lied tot eer van die Here, sing tot eer van die Here, almal op aarde. Prys die Here, alle volke, prys die Here om sy eer en mag! Prys die Here om die eer van sy Naam!

Kyk gerus na hierdie video (met Engelse onderskrifte) en neurie dit saam.

Deel dit met jou vriende: “share” dit of “like” dit (klik daarvoor hier onderaan)

Praising God in Arabic

or go to  http://www.ufollo.net/index.php/component/yendifvideoshare/video/105-praising-god-in-arabic.html

Comments are closed.