Bid vir jou naby gemeenskap – Prayerwalking

PrayerWalkingHierdie artikel deur Waymakers oor hoe om meer sinvol te bid vir jou naby gemeenskap deur middel van Gebedswandeling (Prayerwalking) is 'n uitstekende hulpmiddel om deur jou gemeenskap te stap en hulle voor die Here te bring in gebed.

Lees gerus die artikel by https://www.facebook.com/KingdomNews/# of lees meer oor gebed op die Blog van Waymakers.

Comments are closed.