02-Evaluasie van Afrikaanse gemeentes se BETROKKENHEID by SENDING

Vriende,

Help groot asseblief met hierdie Evaluasievraelys om Afrikaanse gemeentes se BETROKKENHEID by SENDING na te vors. (Dit gaan net ‘n paar minute neem).

L.W. Jy hoef nie noodwendig die “leier” van julle gemeente se Sendingprogram te wees om hieraan mee te werk nie.  Ons wil graag elke lidmaat se eie belewenis daaroor kry soos jy dit ervaar. Ook jou mening binne julle gemeente is van groot belang om die volle prentjie te kry.

As jy eers meer oor die agtergrond en doel van die Vraelys wel lees, klik hier

So nie (om jou tyd te spaar) gaan sommer dadelik voort om dit te voltooi.

Klik hier om die Vraelys oop te maak.

Chris Visser (VisChris)

Namens Koninryksfokus en SAAWE

Comments are closed.