Pos vir Sendingwerker

SENDINGWERKER

Die Christelike Seemansorganisasie beskik oor ‘n voltydse pos vir ‘n sendingwerker in die Kaapstad- en Saldanhahawe.

‘n Markverwante vergoeding met ‘n vervoertoelaag en mediesefondsbystand word aangebied. Die pos is onderhewig aan n proeftydperk van 3 maande waarna die aanstelling permanent bekragtig kan word.

‘n Volledige beskrywing van die pos, vaardighede, kontakbesonderhede en sluitingsdatum is beskikbaar by die volgende skakel:

http://www.cso.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=86&Itemid=202&lang=af

Comments are closed.