BOEK: Ja vir Sending! Meer lof vir God.

Ja vir Sending! Meer lof vir God. Nuutgedink vir die 21e eeu.

Die boek wil graag ’n nuwe oproep en motivering vir sending veral in die 21e eeu bring. Die boek probeer nuut dink oor die uitdagings wat tans voor die kerk lê, en gee hopelik ‘n paar riglyne wat kan bydra dat die koms van die Koninkryk van God finaal in die 21e eeu sal kom!

Inhoudsopgawe van die boek:

Hoofstuk 1: Inleiding
Hoofstuk 2: Wat is Sending? *)
Hoofstuk 3: Sending: Die goue draad dwarsdeur die Bybel. *)
Hoofstuk 4: Sending: Met watter motief?
Hoofstuk 5: Sending soos bedryf deur ander Godsdienste.
Hoofstuk 6: Sending: ‘n Werkbare definisie.
Hoofstuk 7: Sending: Waar moet ons doen?
Hoofstuk 8: Hoe ver is daar reeds gevorder met die taak?
Hoofstuk 9: Die oorblywende sendingtaak.
Hoofstuk 10: Sending: Wie moet dit doen?
Hoofstuk 11: Sending: Hoe doen mens dit?
Hoofstuk 12: Hoe lyk ‘n sendinggemeente.
Hoofstuk 13: Mobiliseer jou gemeente vir Sending.
Hoofstuk 14: Sendingtendense vir die 21e Eeu
Hoofstuk 15: Ja vir Sending; Kom ons doen! *)

  • Publikasie: Julie 2008  Grootte: A5 Formaat ; Bladsye: 200
  • Omslag: Sagte band  ISBN: 978-0-620-41346-6;
  • Bedrag: Donasie van R100.00  (Posgeld ingesluit) 
  • Bestel boek by die skrywer (Vischris@telkomsa.net of SMS na 082-92369364)

Vir die eBoek weergawe:

L.W. Prys: ‘n Donasie vir die gebruik van die boek (om ons bedieningsuitgawes te dek asook vir uitreikprojekte en die ondersteuning van sendelinge) kan inbetaal word in enige van die volgende bankrekenings:

  • In die ABSA bankrekening: Vissers_vir_Christus,
    • ABSA Centurion (Takkode 630-445)
    • Tjekrekening no 230-156-042
  • In die ENB tjekrekening: ForHisKingdom,
    • ENB Centurion (Takkode 250655)
    • Tjekrekening no 626-7682-3307

(Stuur bewys van betaling na vischris@telkomsa.net)

  • Kontak die skrywer by +27-12-6542938; +27-82-9269364

Vir eBoek  “JA VIR SENDING” (as Pdf weergawe):  LAAI DIT HIER AF. 


Kontak die skrywer by  vischris@telkomsa.net of

Tel. +27-12-6542938; +27-82-9269364

Comments are closed.