GRATIS: Gaan Dan – Handleiding vir Korttermyn uitreike

gaan-danDr Nico Mulder het ‘n intensiewe stuk navorsing gedoen na jare se persoonlike ervaring van Korttermynuitreike en dit word in die boek aangedui.

Alhoewel die boek reeds in 1998 geskryf is, bly meeste van die riglyne en beginsels steeds geldig en baie bruikbaar wanneer jy vir ‘n korttermynuitreik beplan.

Laai gerus en gebruik die boek oor die waarom en hoe en wat van Korttermynuitreike hier GRATIS af. 

Comments are closed.