TechnologyWise – ‘n Hulpmiddel vir alle BBC

Kyk gerus na my nuutste projek…

  1. Dis eerstens bedoel om ‘n hulpgeleentheid te wees om mense te help wat nie so flink en vaardig is met die gebruik van Rekenaar & Sosiale  Media nie (dit het begin as ‘n kursus vir ons senior lidmate wat sê hulle is BBC (Born Before Computers)
  2. Dis veral bedoel om mense te help om Internet en Sosiale Media-evangelisasie meer effektief  te gebuik vir Internet-evangelisasie.
  3. Dis laastens ‘n poging om as tentmaker ook ‘n ekstra inkomste in te kry.

KLIK gerus hierNA op… TechnologyWise

  • Jy kan niks verloor nie;
  • Jy kan dalk iets leer…

Spesiale Groot Afslag-Aanbieding.

Moet dit nie mis nie.  Ons openingsaanbod. (Slegs tot 30 April)

Kyk op die FB Blad…  https://www.facebook.com/TechnologyWise-261945487600459/

50% Discount for Computer & Social Media Course Registered before 30 April 2017; Not $20 (R150) But ONLY $10 (R75) for whole course.

Laastens. “Like” gerus die FB Blad hier. Daar gaan gereeld nuwe inligting geplaas word om rekenaarvaardigheid op te skerp en mens teen al die Internet-virusse en goggas te help beskerm.

https://www.facebook.com/TechnologyWise-261945487600459/

Dankie dat jy dit ook met jou vriende deel!

Kontak my gerus by technowise7@gmail.com vir meer inligting.

One response to “TechnologyWise – ‘n Hulpmiddel vir alle BBC

  1. Yes, kan gebruik word!