DANKIE DAT JY OMGEE; DATEER ASB. JOU INLIGTING OP.

Dateer asb. jou inligting op.

Vir ons by Koninkryksfokus om beter te kommunikeer met ons lesers, is ons besig om oor te skakel na die MailChimp program.

Om jou besonderhede op ons DATABASIS op te dateer…

…vir opdatering…  klik hier.

******************************************

 

2 responses to “DANKIE DAT JY OMGEE; DATEER ASB. JOU INLIGTING OP.

  1. ek sit en wag en wag en wag op die i-myl wat jy gestuur het om my “opfatering” te bevestig maar dit kom nie .. ek laat dit daar

    • Jammer Mac, my program het my bietjie ge’drop’.
      Hiermee bevestig ek net dat ek jou opdatering ontvang het.
      Mooi gaan!
      Chris Visser