Daily Archives: 2017-09-01

‘n Kort persoonlike Lentenuus.

Liewe Koninkryksvriend,

Ja, dis Lente 2017. Hiep, hiep hoera Suid Afrika.

HEERLIKE LENTE VIR JOU!

Ek wil kortliks net ietsie sê… DANKIE! vir almal wat verdra, dra, onder die arms steun (ondersteun), ‘n riem onder die hart wees… Sjoe, Afrikaans het darem mooi idiome. Dis jy daai! Dankie vir jou!
Kom, net ‘n kort “like” onderaan hierdie plasing is al klaar ‘n bewys… jy het tot hiertoe gelees. Hoes daai!? Doen dit gerus.

Ons kon verlede Sondag in Benoni-Jubilaté met hulle Sendingsondag die Woord bedien. lekker! Alles tot ver-HEER-liking van Hom. Dankie!
Tans is ons voluit besig om Koninkryksfokus se Internet-evangelisasie projek verder te ontwikkel. Baie geleenthede. (LEES GERUS OP DIE VOLGENDE PLASING MEER DAAROOR).

Laastens, Vang Gees! Kom, word ‘n MEDEWERKER van ons projek.

  1. Eerstens, Ons soek baie meer BIDDERS hiervoor.
  2. Ook, mense wat nie bang is om ook op FaceBook ‘n ding of twee te doen nie. Registreer. Dan leer ons jou meer. (Dit rym mooi, né)
  3. Ja, ons soek ook meer Borg-fondse (lees meer daaroor in die volgende plasing)

Klik hier om as Medewerker te registreer en meer te leer.

Ons Internet-evangelisasie projek (Opvolgverslag 3)

Koninkryksfokus se Internet-evangelisasie projek (Opvolgverslag 3)

L.W. Ek skryf hieronder bietjie in twee tale en gebruik FB terme soos ‘like’ en ‘post’ deurmekaar, t.w.v. tyd en praktyk. Verskoon maar asb.

As it was last week the Hajj where millions of Muslims went to Saudi Arabia, Mekka for the visit to the Makaba, we thus focused on Muslim Evangelization during the last week.

Our Internet Evangelization on Facebook that focuses on Muslims with our FB Page CONVERSATION WITH MUSLIMS.

Die Doel van hierdie Blad is tweeledig.

Eerstens om gelowiges te mobiliseer en te motiveer en te help om die ‘vrees’ vir Moslems te oorkom en teenoor hulle te getuig en dus aan gelowiges te wys hoe mens dit kan doen, asook om die nodige materiaal en hulpmiddels (tools) te verskaf.

L.W. “Gelowiges” is nie noodwendig net ons Afrikaanse Gereformeerde groep nie. Ons sien ons teikengroep as Wêreldwyd, natuurlik met ons eie beheer oor die rigting waarin die Blad en groep mense gaan beweeg. Daarom word die span “Admins” wat die Blad en Posts gaan Edit, met sorg gekeur.

Natuurlik is die Hoofdoel om via die Blad die evangelie met Moslems te deel, maar met ’n paar eenvoudige riglyne wat hieronder uiteengesit gaan word.

Ons verwag dat al meer Moslems (veral ook of Ex-Moslems) ook op die blad gaan registreer deur hierop te likes. Ons vind dit reeds vanaf ons Advertensies wat ons tans laat loop. Persone wat die Posts na advertensie-veldtogte like, word uitgenooi om die Blad self te like.)

Meer oor die Blad:

Our Story: Isa Also Loves Muslims. As Christians we believe we are saved only by God’s Grace. We don’t deserve it and we must share it to all others… Also to Muslims, because ALL PEOPLE must HEAR it!
Joh 3:16 “God loves the world so much that he gave his only Son, so that everyone who believes in him may not die but have eternal life.”

The About section: To inform Christians about Islam; to motivate us to share the Good News of God’s love through Jesus Christ also for Muslims!

Riglyne vir deelname:

Op 8 Aug. het ek die volgende verduidelikende Riglyne op die Blad geplaas:

This goal of this Page: Conversation with Muslims, is to MOBILIZE Christians to share the love of God (the Gospel) with Muslims.

The focus of this page is to encourage believers and give advice and tools how to do it the best way.
Ons riglyne en oortuiging vir internet-uitreik na Moslems word soos volg uitgespel op die Blad:

(1) Om nie te debatteer nie…( Don’t ‘Criticise’ or ‘Debate’ or ‘Preach’. One does not accomplish anything by this).

(2) Rather ‘Invite’, ‘Share’. Nothing so strong as a personal Testimony!
(3) Definitely NO HATE SPEECH!

Laastens: die antwoord op die Probleemvraag waarmee ek geloop het…

… was hoe om belangstellendes (wat wel begin eerlike soek-vrae vra, te begelei en te dissipel. Mens kan natuurlik op “Message” of WhatsApp ’n veilige persoonlike gesprek voer of hulle uitnooi om op jou epos te kommunikeer, maar wat bied mens as eenvoudige materiaal aan.

Ek het intussen met Elmer Grobler van http://sepprograms.com/ se bediening bekend geword en (eerder as om die wiel te herontwerp) is ek baie opgewonde oor wat en hoe hy werk. Hy doen dit al jare en het baie ervaring in wat werk en wat nie.

Ek dink mens kan baie sinvol sy werkwyse en materiaal gebruik en saam met hom werk veral vir opvolg en dissipelskap.

Hy het ook kosbare goed reeds geskryf waarmee ek kan assosieer en kan gebruik om met soekendes ’n pad te loop (http://sepprograms.com/publications/publications.html)

Ons advertensieveldtog die afgelope week.

The following (as an example) is 3 adverts that was running during the week only on the Page CONVERSATION WITH MUSLIMS(Vir die projek was ons fokusgebiede die lande van die Midde-Ooste).
Boosted Post 1: (Still running)

HALLO FRIEND, IT’S TIME FOR THE HAJJ PRAYER. YOU WOULD LOVE TO HEAR ALI’S STORY.

Ali grew up in an area of Turkey… Desperate for a solution to his addiction, Ali went to Saudi Arabia to work in construction, reasoning that he would have to quit drinking because alcohol was forbidden there. Ali made the pilgrimage to Mecca in hopes that God would free him of his addiction to alcohol and lead him in the way of a true and better Muslim. While sleeping a stone’s throw from the Ka’aba, Ali experienced a dream of Jesus Christ that changed him forever.  https://vimeo.com/45445189

People Reached:  2,143 ; Post Engagements: 358 ; Money spent in FB Adv. : $4.00

Boosted Post Post 2: (Still running)  Hajj Prayer – Day 2 – August 31; WHAT DOES THE BIBLE SAYS ABOUT FORGIVENESS OF SINS?

People Reached:  296 ; Post Engagements: 21 ; Money spent in FB Adv. : $2.00

Boosted Post 3: (Completed)  WHO IS JESUS?

People Reached: 962 ; Post Engagements: 243 ; Money spent in FB Adv. : $4.00

Boosted Post 4: (Completed) HELP ME FIND GOD.

People Reached: 832 ; Post Engagements: ? Money spent in FB Adv. : $4.00

Hoe kan jy as Medewerker hierin help?

1) Kyk self na die Posts (en die video oor die Droom van Ali)

2) Gebed is die sleutel metode hiervoor: Bid vir hierdie projek en veldtog wat steeds voortgaan. Tree in vir al die persone wat op FB daarop gaan afkom en dat hulle dit sal kyk. (Kyk na die verslag hierbo van … People Reached; Post Engagements ens. Ek is nog besig om die verskillende inligting van FB hieroor te bestudeer, want dit is redelik ingewikkeld. Wat wel duidelik gevind is, is dat heelwat persone die Post sien en daarop reageer (engaged) met ’n “Like” of deur dit te “Share” (na sy vriende).

3) Dat die Heilige Gees dit in elkeen se lewe verder sal neem. (Daar is ‘n “Learn More” Button op die Blad wat die belangstellende kyker verder kan begelei.)
4) As jy so gelei voel, borg ‘n verdere soortgelyke Advertensie vir die bedrag van jou keuse. (Die klein bedrae in Dollars word nogal ’n groterige bedrag in Rande. Om ‘n Borg/Donasie te maak, gaan na die Blog by http://www.koninkryksfokus.com/…/donatemaak-n-donasie-vir-…/

5) Vir enige navrae kontak my gerus by vischris@koninkryksfokus.com

DANKIE!

  • Chris Visser
  • Koninkryksfokus
  • 0829269364