Persoonlike nuusies vir Oktober

VISSERS vir CHRISTUS en KONINKRYKSFOKUS:

Net ‘n kort woord… van dank en waardering…. Vir almal wat vir ons persoonlik bly opdra aan die Heer.  Hy is Goed; Prys Hom!

Hoe gaan dit? Baie goed. Gesondheid; genade… waarlik goed. Dankie!

Verslag: Ek is hoogs opgewonde oor die vordering met ons Internet-evangelisasie projekte.  Ons is steeds besig om te leer, uit te brei… “The Sky is the limit” sê hulle. Kyk gerus na ons … “Are you a Good Person?” … soek dit hier êrens…

Dankie vir almal wat oor jare reeds ons finansies styf hou; En dan uit die bloute… Donasies wie se oorsprong ons nie kan opspoor nie… Uit Heidelberg (R2000); Van Schoeman boerdery (R500). Ons kan hiermee lekker speel met die Internet-advertensies op ons FB Blaaie (Loer gerus daarop… en bid vir die response…).

  1. Aan Muslims (Conversation with Muslims),  https://www.facebook.com/IsaAlsoLovesMuslims/
  2. Aan Buddhiste  (Good News for Buddhists and everyone else)  https://www.facebook.com/AllDelusions/  

Word gerus ‘n medewerker hierin… Self betrokke; Bid; Geldjie as jy kan…

Lees meer hieroor by http://www.koninkryksfokus.com/projekte-2/

Dankie weereens.

Chris Visser (VisChris)

Kontak gerus vir Navrae… vischris@koninkryksfokus.com

One response to “Persoonlike nuusies vir Oktober

  1. Hennie Jooste

    Chris, “I like”, maar net ‘n klein regstelling. “Nusies” word met een “u” gespel. Ek kan ongelukkig nie ‘n bron soos HAT aanhaal nie, want by “Nuus” verskyn nie ‘n meervoud nie. Maar gee vir jou ‘n voorbeeld uit die HAT: “Speel” word “speletjie” – nie twee “e’s” nie.