E-Boeke

Gratis E-boeke?

Meer en meer boeke en artikels word deesdae op die web as e-boeke geplaas.

Baie daarvan is GRATIS en kan maklik afgelaai en gelees word.

Meeste van die materiaal op hierdie Blog is ook GRATIS omdat ek dit in die eerste plek vir die Koninkryks aanbied.

Lees wat Frank Viola te sê het oor GRATIS aanbiedings:

Frank Viola’s Blog – Does Giving Away Free Resources Devalue Them?

Posted: 12 Aug 2013 03:19 AM PDT

Everyone likes free stuff, right? If you’ve been subscribed to this blog, you know that I love to give away free resources whenever I can. For instance, while some blogs are now charging their subscribers to read their content, my 600+ blog posts are all free of charge. In addition, my podcast of 75+ episodes […]

**Click the title of this post at the top to read the rest of the article on the blog.**

 

Gee jou mening / Leave a reply