Gemobiliseerde gemeente

Wanneer is ‘n gemeente gemobiliseer vir Sending?

Wat beteken dit om te sê:  Ons is gemobiliseer vir Sending; om ‘n effektiewe verskil in God se wêreld te maak.
Vir ‘n voorbeeld hiervan uit Global Focus (VSA) klik op die prentjie hieronder

 

In Suid Afrika kan KONINKRYKSFOKUS gemeentes hiermee in Afrikaans help.

KONINKRYKSFOKUS se Mobiliseringsproses wil gemeentes help om as gestuurde gemeentes meer effektief by Wêreldevangelisasie betrokke te raak.
Die program: “Die ontwikkeling van ’n Handelinge 1:8 Missionale Gemeente” bied aan gemeentes ’n eenvoudige praktiese strategie hoe om al die lidmate in die gemeente op ’n verpersoonlikte wyse maksimaal volgens hulle gawes- en diensprofiel in hulle Getuienisprogram te betrek.
Die program het ’n bewese rekord oor etlike jare en word reeds in verskeie lande wêreldwyd gebruik.
Die bediening van Koninkryksfokus vir Afrikaanssprekende kerke staan onder leiding van die volgende raadslede. Kontak ons gerus as jy enige navrae oor die nuwe Koninkryksfokus-program het by…

Kontak

  • Ds. Nico van Wyk, 0824606585, nico@ee3.co.za
  • Ds Willem Badenhorst, 0828937156, willem@moreleta.co.za
  • Ds. Chris Visser, 0829269364, vischris@telkomsa.net

Gee jou mening / Leave a reply