Tag Archives: Sending

GRATIS: Deel 4: van Reeks oor Sending: Wie moet gaan?

Hiermee Deel 4 van ’n Reeks Plasings van afsonderlike Hoofstukke uit die Boek… ‘God se Diamant skitter voort’

DEEL 4: SENDING: Wie moet gaan?

GOD SE DIAMANT SKITTER VOORT.

Die Boek ondersoek die kerk se Sendingopdrag vanuit die Bybel en gee riglyne hoe om dit in die Praktyk  toe te pas en te gehoorsaam.

L.W.  As “DROPBOX” jou vra om eers te ‘REGISTREER’ vir die aflaai van die artikel, kan jy dit bloot ignoreer en voortgaan met die ‘DOWNLOAD’.

Klik hier vir Deel 4 van die Reeks: Sending: WIE moet gaan?

GRATIS: Laai af DEEL 1 van ‘n reeks: WAT IS SENDING?

Hiermee die eerste van ’n Reeks Plasings van afsonderlike Hoofstukke uit die Boek…

God se Diamant skitter voort.

Die Boek ondersoek die kerk se Sendingopdrag vanuit die Bybel en gee riglyne hoe om dit in die Praktyk  toe te pas en te gehoorsaam.

L.W.  As “DROPBOX” jou vra om eers te ‘REGISTREER’ vir die aflaai van die artikel, kan jy dit bloot ignoreer en voortgaan met die ‘DOWNLOAD’.

Klik hier vir Deel 1 van die Reeks: Sending: WAT is dit?

 

Waarvoor het Jesus na hierdie wêreld toe gekom?

Om ons te help om ’n goeie greep op die Bybelse boodskap van Jesus se rol in die Skrif te kry, soos dit aanvanklik in die OT na vore kom en later in die NT vervul word, sou dit help om die vraag te ondersoek: “Waarvoor het Jesus werklik na hierdie wêreld toe gekom?”

Dit gaan onder andere bepaal of ons reg verstaan wat die kerk (ons) hooffokus behoort te wees.

Lees die artikel hieronder daaroor… (Dit is ‘n Hoofstuk uit die Boek: God se Diamant skitter voort; die Hoofboodskap van die Bybel vir vandag). Laai dit gerus hieronder af.

Hoofstuk 9: Waarvoor het Jesus na hierdie wêreld toe gekom?