Payment or Donation/Betaling of Donasie

As jy gelei voel om as vennoot betrokke te raak by ons Mobiliseringsbediening, kan jy ‘n donasie hiervoor gee op enige van die volgende maniere hieronder…

Ons Bankrekeninge / Our bank accounts

ABSA-tjekrekening: Vissers vir Christus
  • ABSA Centurion Tak 630445; Rek No 230156042

FNB (Eerste Nasionale Bank)-tjek rekening: ForHisKingdom
  • FNB Centurion Tak 250655; Rek No 62676823307

PayPal (for International use)

Ja, Ons is opgewonde dankbaar om in hierdie tydvak op pad na 2020…2025 steeds te leef en betrokke te wees in die uitbreiding van God se Koninkryk, omdat ons glo dat Jesus se Visie van Mat 24:14 juis in ons tyd haalbaar kan wees en Sy Wederkoms  verseker op hande is. Halleluja!